DIREKTE EN INDIREKTE REDE Flashcards
1
Q
ek/jy
A
hy/sy
2
Q
joune/myne
A
syne/hare
3
Q
ons/julle
A
hulle
4
Q
LEARN THESE:
gister β die vorige dag
mΓ΄re β die volgende dag
vandag β daardie dag
verlede week β die vorige week
hierdie β daardie
mΓ΄reoggend β die volgende oggend
ons sβn, julle sβn β hulle sβn
volgende jaar β die jaar daarna
oormΓ΄re β twee dae later
eergister β twee dae gelede/tevore
nou β toe
hier β daar
vanaand β daardie aand
A